2 events found.
Events for October 15, 2026
70ste Viering Ontbyt Uitnodiging – 15 Okt. 2026
Beste vriende en kennisse, Hiermee wil ons u graag uitnooi, om op die 15de Oktober 2026 om 06h30, saam met ons die 70ste bedieningsjaar van Ds JF Landmann te vier. […]
“Hou die Datum Oop” 15 Oktober 2026
GBI se 70ste Bedieningsverjaarsdag. Hou asseblief die datum oop! Verdere besonderhede sal binnekort gedeel word.