Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

70ste Viering Ontbyt Uitnodiging – 15 Okt. 2026

October 15 @ 6:30 am - 8:00 am

Beste vriende en kennisse,

Hiermee wil ons u graag uitnooi, om op die 15de Oktober 2026 om 06h30, saam met ons die 70ste bedieningsjaar van Ds JF Landmann te vier.

Ons vergader weer by die Tribeca Standard restaurant in Lynnwood vir ‘n smul ontbyt en tyd saam met Ds Landmann.

Die hoof spreker is Dr Eugene Kemp (o.a. RSG Brekfis met die Shrink), wat met u gaan praat oor u Persoonlike Behoefte en hoe dit Ontmoet sal word in Christus.

Bespreek asseblief per epos.  Die bydrae beloop R 220-00pp (donasies welkom).

Terwille van Christus en Sy Koninkryk,

Ds J Wills

GCSG
info@genesislifegrowth.com

Details

Venue

  • TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD
  • TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD
    Pretoria, South Africa
    + Google Map