Latest Past Events

70ste Viering Ontbyt Uitnodiging – 15 Okt. 2026

TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD, Pretoria

Beste vriende en kennisse, Hiermee wil ons u graag uitnooi, om op die 15de Oktober 2026 om 06h30, saam met ons die 70ste bedieningsjaar van Ds JF Landmann te vier. Ons vergader weer by die Tribeca Standard restaurant in Lynnwood vir ‘n smul ontbyt en tyd saam met Ds Landmann. Die hoof spreker is Dr […]

“Hou die Datum Oop” 15 Oktober 2026

TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD TRIBECA STAND RESTAURANT LYNNWOOD, Pretoria

GBI se 70ste Bedieningsverjaarsdag. Hou asseblief die datum oop! Verdere besonderhede sal binnekort gedeel word.